top of page

 

Die Visie van Tulbagh ACVV Dienstak - Huis Disa is om 'n volhoubare veilige tuiste te skep aan 41 ouer persone, deur na hul geestelike, fisiese, emosionele, sosiale en basiese mediese welstand om te sien.

 

Om bekostigbare en veilige huisvesting ter bevordering van die algehele welsyn van inwoners daar te stel

 

  • betrokkenheid van inwoners, verwante, personeel en gemeenskap

  •        gerugsteun deur doeltreffende en deursigtige bestuur en beheer van hulpbronne en ondersteuningsdienste

  • behulpsaam met montering en netwerking met ander rolspelers.

 

By Huis Disa onderneem ons om ons inwoners na die beste van ons vermoë te versorg en liefde te gee en nooit af te skeep nie!

 

Families is welkom om te kom kuier en kan Sondae saam eet teen 'n ekstra koste van slegs R50 p.p.

  • w-facebook
  • w-googleplus
bottom of page