


HUIS DISA

1968
TULBAGH


Baie dankie aan elkeen wat vir ons daagliks van vars vrugte, blomme, klere, boeke, tydskrifte en nog baie meer voorsien. Dit word opreg waardeer.
***********
Dankie aan elkeen wat gehelp het met die Mini Basaar, dit was 'n groot sukses.
****************
Die Joyriders het vir ons R20000.00 ingesamel en daarvoor bedank ons elkeen wat so ywerig deelgeneem het en geld ingesamel het. Die Siekeboeg is in die proses van opgradering, maar ongelukkig het ons nog baie geldjies nodig.
***********************
'n Groot dank aan die Nagel Trust wat elke jaar vir ons 'n baie mooi bedrag gee vir gebruik met 'n sekere projek. Dit is tot groot waarde en word en help met die opbou van Huis Disa.
**************************************
Bedanking aan ons Borge en Donateurs
Kom ondersteun ons Projekte vir 2016
-
Insameling van tweede handse klere
-
Cape Argus se Joy Riders (6 Maart)
-
Herfstee basaar (10 Mei)
Bankbesonderhede:
HUIS DISA
ABSA bank
rek nr: 4052235057