top of page


HUIS DISA

1968
TULBAGH


Sukses verhale
Ons wil graag weer aan hierdie wonderlike onbaatsugtige Cape Argusfietsryers dankie sê! Die wen span!
Nicole Du ToitBurton, Janel Webb, Erika Jordaan, Deidre Herbst Charl Herbst, John Tau Webb, W.j. Visagie, Wemar Raats, Dian Vd Westhuizenen Riaan Elbrink.
​
Ons wys binnekort die verbeterings aan die siekeboeg.
​
​
​
​
​
​
​
​
​
Baie dankie ook aan die Cape Epic wat vir ons 'n skenking gemaak het vir die verbetering by die siekeboeg.
Thanks to the Trubadours for the event at Oakhurst.
An amount of R5000 was raised.



Binnekort!

Die volgende Cape Argus vind plaas 12 Maart 2017. Ons groep Joyriders is hard aan die oefen.
​
bottom of page