


HUIS DISA

1968
TULBAGH


AKKOMODASIE
Huis Disa het 22 enkelkamer en 4 dubbelkamers.
Fasiliteite en Dienste:
-
22 Enkelkamers
-
4 Dubbelkamers
-
5 Badkamers
-
Eetsaal
-
Kombuis
-
Waskamer-wasgoed word op 'n gereelde basis gedoen.
-
Sonkamer
-
Binnehof
-
Siekeboeg
-
Haarsalon
-
Skoonmaak personeel-die kamers word daagliks skoongemaak
-
'n Plaagbeheerfirma besoek een maal per kwartaal die Huis om seker te maak dat ons bejaardes insekvry woon.
-
24 uur Sekuriteit
-
24 uur Mediese hulp (personeel) aan diens
Huis Disa is 'n geregistreerde by die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling.
Registrasie nommer: 003-430-NPO
Kom loer gerus binne....
Inwoners voorsien self hul eie meubels om sodoende die KAMER meer tuis en huislik te maak.
Die SIEKEBOEG beskik oor 6 kamers waarin 14 bejaardes versorg kan word. Daar is 'n noodkamer waarin een persoon opgeneem kan word.
Die sitkamer is 'n gemaklike plek om na kerkdienste te luister en waar enige ander aktiwiteit aangebied word.
In die SONKAMER word daar ge-eet, gekuier en lekker aktiwiteite geniet.



